#suidoosterfees Die Afrikaansvatter

Die Afrikaansvatter sinspeel op Afrikaans as taal en die mense wat die taal besing in al sy vorme, binne verskillende kulture.

Dit dien as ‘n mikroskoop wat fokus op die variëteite van ons taal. Dit los die gehoor met die keuse om te bepaal of die seremoniemeester ‘n Afrikaansvatter, of ‘n Afri-kansvatter is.

Dis ‘n eenman-komedie, met satiriese neigings so nou en dan.

Met Simon Witbooi (Hemelbesem)

Regie Simon Witbooi

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R100
Plek: kykNet Teater, Kaapstad
Datum: aterdag 30 April 15:00-16:00

Suidoosterfees 2016

Die Afrikaansvatter,
Roekeloos,
6 April 2016.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply