Daar is onlangs in die media na dié twee as ’n fenomeen verwys …
Sleutelwoord Argiewe:Bottomless Coffee Band
Die Boer word 16 Jaar oud
Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Aanlynkonsert – Bottomless Coffee Band
Van alle kante met die Bottomless Coffee Band
Twee musikante, 12 instrumente – Bottomless Coffee Band
Met oorspronklike werke in Afrikaans en Engels, asook ’n paar ou gunsteling van Bob Dylan en Johnny Cash.
Bands for Bricks 2019
Ek sal wag
Bottomless Coffee Band moes vir die perfekte dag wag om die video vir hul eerste uitgereikte Afrikaanse liedjie “Ek sal wag” te skiet.
Bottomless Coffee Band op toer in SA
Bottomless Coffee Band gaan op toer met Anthelia.
Ek sal wag
Bottomless Coffee Band het verlede week hul eerste Afrikaanse lied getiteld “Ek sal wag” uitgereik.
Anthelia
Aanhangers sal verheug wees oor die nuus dat Bottomless Coffee Band se tweede vollengte album Anthelia op 23 Februarie 2018 bekendgestel word.
Bottomless Coffee Band by Die Boer
Bottomless Coffee Band, ’n multi-instrumentale afro-blues folk rock duo.