Die Vyftigers se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas in 2026.
Sleutelwoord Argiewe:Gian Groen
Gian Groen, Sondaar
Met sy nuutste enkelsnit “Sondaar” bied Gian Groen aan luisteraars ’n eerlike blik in sy hart — ’n rou, eerlike en diep persoonlike reis deur skuld, vergifnis en die onvoorwaardelike aard van liefde.
Gita-Blom
In sy jongste vrystelling, “Gita-Blom”, keer die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Gian Groen terug na een van sy mees geliefde komposisies – maar hierdie keer met ’n vars, vrolike en moderne aanslag.
Gian Groen en Jan Blohm sing Vollebors
Deur die oë van ‘n volk, met die klank van eerlikheid en trots, ontstaan ‘n lied wat baie meer as net ‘n deuntjie is – dit is ‘n beweging.
KleinGroenBlohm
Ervaar ’n unieke samekoms van drie van Afrikaans se mees geliefde sanger-liedjieskrywers – Herman Kleinhans, Jan Blohm en Gian Groen – saam op een verhoog as KleinGroenBlohm!
Sonkring
Daar is liedjies wat jou laat dans, liedjies wat jou laat droom, en dan is daar liedjies soos “Sonkring” – ’n lied wat jou stil maak, jou laat luister, en jou herinner aan die lig wat selfs in die donkerste tye deurbreek.
Rock ‘n Roll Digters
Die samekoms van Herman Kleinhans en Gian Groen op dieselfde verhoog is ‘n seldsame geleentheid wat nie misgeloop moet word nie.Beide kunstenaars bring ‘n rykdom van ervaring en passie na hul musiek, wat beloof om gehore op ‘n onvergeetlike reis te neem.Die Atterbury Teater bied die perfekte intieme omgewing om hierdie twee talentvolle musikante se …
Spoegwolf en die Legends
Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes.
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
