Francois van Coke en sy kitaarspeler Richard Onraet voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend die nuutste album, Dagdrome in suburbia, Van Coke Kartel, en Fokofpolisiekar liedjies, asook ‘n cover of twee van Francois se gunsteling liedjies. By Die Boer restaurant teater in Durbanville 12-14 Maart om 20:30. Kaartjies kos R250 en …
Sleutelwoord Argiewe:André Badenhorst
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …