Anderkant die Reën

Dis asof die heelal ‘n ou bewaarde geheim verklap wanneer die sanger, Stiaan Reynierse en die groot liefde van sy lewe, sy kitaar, saam op die verhoog verskyn.  Dit is daardié soort talent wat die publiek in hul spore laat stop en gehore oorbluf uit hul stoele lig!  Vanaf die openingsnote, dwarsdeur die vertolking van …