Na ‘n baie suksesvolle uitreiking einde 2024 van sy kortspeelplaat, Arende en Engele, skop Len Muller 2025 af met ‘n pragtige nuwe enkelsnit, “Soos ‘n Engel”.
Sleutelwoord Argiewe:Len Muller
Len Muller bring hulde aan sy gesin
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as ’n man wat passievol is oor sy gesin en veral pa-wees.
Len Muller se video vir Jy’s Okay
Len Muller het onlangs sy nuwe enkelsnit, ”Jy’s Okay”, uitgereik. Die gewilde lied word reeds deur talle radiostasies gespeel, afgelaai op talle platforms en nou is die musiekvideo ook pas vrygestel!