Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as ’n man wat passievol is oor sy gesin en veral pa-wees.
Sleutelwoord Argiewe:Willem Foster
Len Muller se video vir Jy’s Okay
Len Muller het onlangs sy nuwe enkelsnit, ”Jy’s Okay”, uitgereik. Die gewilde lied word reeds deur talle radiostasies gespeel, afgelaai op talle platforms en nou is die musiekvideo ook pas vrygestel!