Na ‘n baie suksesvolle uitreiking einde 2024 van sy kortspeelplaat, Arende en Engele, skop Len Muller 2025 af met ‘n pragtige nuwe enkelsnit, “Soos ‘n Engel”.
Sleutelwoord Argiewe:Juan Boucher
Oos Wes Tuis Bes
Maak jou reg want die 5de April gaan Oos Wes Tuis Bes by Carnival City wees.
Die Rower
Met sy negende album, Die Rower, dien Juan Boucher die Afrikaanse mark met ‘n vars bries van romantiek en mistiek.
Laailou Musiekfees 2023
Die Laailou Musiekfees bied `n opwindende musiek-ervaring by Bergrivier-oord die komende naweek in die Paarl aan.
Rudi Kleingeld is alles behalwe small change
Rudi Kleingeld, bekende samewerker van gewilde kunstenaars soos Juan Boucher, Tino, en Dodo, is opgewonde om sy langverwagte debuut enkelsnit “Moeg” aan te kondig.
2.4D – trots op jou bakkie
Daar is so baie dinge wat deesdae in ons land skeefloop, dat dit belangrik is om ten minste iets te hê waarop jy kan staat maak. Vir Jan Rhaap is daardie “iets” beslis sy bakkie.