Maak jou reg want die 5de April gaan Oos Wes Tuis Bes by Carnival City wees.

Kunstenaars wat die arena se dak gaan lig met hul talent is:

Juan Boucher, Andriёtte Norman, Jan Rhaap, Twee, Herman Kleinhans, WG Nel, Ray Dylan en Tino

Wees reg en kom deel in hierdie besonderse ervaring van Afrikaanse musiek.

Oos Wes Tuis Bes
Oos Wes Tuis Bes

Tye:

  • Deur maak oop: 18h00
  • Vertoning begin: 19h00
  • Tydsduur: 2 ure
  • Vertoning eindig: 21h00

Lewer kommentaar

Leave a Reply