Met sy nuwe enkelsnit, “Boland”, neem Tino luisteraars op ’n nostalgiese reis deur
wingerde, berge, jong liefde en die herinnering aan iemand wat lank nadat sy weg is, steeds in jou gedagtes bly leef.
Sleutelwoord Argiewe:Tino
“Trouvrou”
Soos Tino dit self in een sin opsom: “Trouvrou is ’n lied oor om iemand lief te hê, selfs wanneer sy ver weg is, en steeds te glo sy is die een wat jy by jou wil hê.”
Op en Dop
Die somer se amptelike partytjie-temalied is hier – en dit kom uit die hand van niemand anders nie as Tino, met sy vars en energieke nuwe enkelsnit “Op En Dop”.
Boktrui – pa’s en drome
In ’n tyd waar musiek dikwels dieper temas aanraak as net klank, bring drie geliefde kunstenaars – Tino, Henru en Schwabie – ’n snit wat die hart tref en die oë laat water trek. Hul jongste samewerking, “Boktrui”, is meer as net ’n sportlied – dis ’n huldeblyk aan vaders, aan drome, en aan die onuitspreekbare band tussen ’n kind en sy held.
In hierdie weer
Tino se nuwe enkelsnit, “In Hierdie Weer,” is ‘n diep en eerlike lied oor onbreekbare liefde.
“Rosie Rosie”
Met sy kenmerkende stem en digterlike lirieke, bring Tino weer ‘n meesterstuk om na te luister met sy nuwe enkelsnit, “Rosie Rosie” — ‘n lied wat luisteraars neem op ‘n reis van verlange, verandering en ‘n nuwe begin.
Oos Wes Tuis Bes
Maak jou reg want die 5de April gaan Oos Wes Tuis Bes by Carnival City wees.
Vir jou, Oor jou
Tino is ‘n talentvolle sanger en liedjieskrywer bekend vir sy emosioneel-gelaaide musiek en opregte lirieke.
Net Liefde
Zimbabwe-gebore Afrikaanse sanger, Tino, is opgewonde om sy tweede album, Net Liefde, bekend te stel.
Rudi Kleingeld is alles behalwe small change
Rudi Kleingeld, bekende samewerker van gewilde kunstenaars soos Juan Boucher, Tino, en Dodo, is opgewonde om sy langverwagte debuut enkelsnit “Moeg” aan te kondig.
