Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes.
Sleutelwoord Argiewe:Vrede
Hart en Goud
Die lirieke en konsep vir “Hart en Goud” is deur Storm geskryf met Francois wat help skaaf het en die musiek geskryf het.
Vrede sing oor die grootmenswêreld
Alle goeie dinge kom ongelukkig ook tot ‘n einde en as die ‘jol’ verby is is daar die besef dat jy jou vriende en jou gemaksone moet verlaat en jou eie potjie êrens moet gaan krap.
Op St Helena – vol van hartepyn
Die oorlogskuns van Erich Mayer.