Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Sleutelwoord Argiewe:Tasché
Oos Wes, Tuis Bes!
Die Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer hul opwagting maak.
Tasché en Matthew Duncan
Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme kragtoer van ‘n akoestiese vertoning lewer by Die Boer.
Die Rower
Met sy negende album, Die Rower, dien Juan Boucher die Afrikaanse mark met ‘n vars bries van romantiek en mistiek.
Laailou Musiekfees 2023
Die Laailou Musiekfees bied `n opwindende musiek-ervaring by Bergrivier-oord die komende naweek in die Paarl aan.
Tasché met Matthew Duncan op kitaar
Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme kragtoer van ‘n akoestiese vertoning lewer by Die Boer op 25 Oktober 2023.
Spoegwolf en die Legends
Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes.
Liefde by die Dam – Joburg 2023
Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam is vanjaar terug in Johannesburg en Kaapstad, en word ook vir die eerste keer in Namibië as Liefde by die Nam aangebied.
Tasché en Matthew Duncan
Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme akoestiese vertoning lewer by Die Boer op 2 Februarie 2023.
TopWineRoots Laailou Musiekfees 2022
Die TopWineRoots Laailou Musiekfees bied `n opwindende nuwe musiek-ervaring by Bergrivier-oord in die Paarl op Saterdag 19 November aan.
