Suid-Afrika se geliefde Mango Groove gaan op Sondag 12 Januarie 2025 `n merkwaardige mylpaal vier met `n spesiale konsert by Kirstenbosch Gardens wat hul 40ste jaar as `n groep mee afskop. Mango Groove is al vanaf die 80`s `n huishoudelike naam en bekoor gehore al vir dekades met hul unieke mengsel van pop, marabi en …
Sleutelwoord Argiewe:Mango Groove
Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeen bring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Fokofpolisiekar en Mango Groove by gewilde Jägermeister Up The Creek 2018
Up the Creek is een van die mees gewilde musiekfeeste in die Weskaap en vind al vanaf 1990 op die banke van die Breede Rivier plaas.
SuperSkouspel
Huisgenoot-Skouspel, die Afrikaanse musiekkonsert wat die afgelope 15 jaar in Sun City gehou is, word vanjaar SuperSkouspel.