Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeen bring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Sleutelwoord Argiewe:Danie du Toit
Die Tuin
Na die sukses van die eerste twee digbundels wat meer as 4000 kopieë verkoop het stel Danie du Toit (Reënwolf) sy derde digbundel Die Tuin bekend.
Danie Reënwolf Live
Danie du Toit (van Spoegwolf en Reënwolf) is terug op die pad, die keer met ‘n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos ‘n storm van woorde en sterre deur die land gaan. Die grootste songs van die laaste dekade, ‘n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy …
Sterreval
Na die groot sukses van die eerste digbundel vertoning Warmer voor die Tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.
Deure bly oopmaak vir Janie Bay in 2020
Die gewilde sangeres Janie Bay se musiek het sedert 2019 reeds meer as vier miljoen keer op digitale platforms gestroom.
Warmer voor die tuimeldroër
Danie du Toit stel sy eerste digbundel bekend.
Ek glo nog in jou
Janie Bay en Danie Reënwolf span kragte saam in ’n nuwe enkelsnit- uitreiking, “Ek glo nog in jou.
Tasché
Tasché se eerste kortspeelplaat (EP) getiteld Tasché.
Die Woordenaars
Hierdie top Woordenaars span kragte saam.