Na die sukses van die eerste twee digbundels wat meer as 4000 kopieë verkoop het stel Danie du Toit (Reënwolf) sy derde digbundel Die Tuin bekend. Hy doen dit met stories wat jou op die hoek van jou stoel hou en songs wat jou net so ’n bietjie laat dryf. Wees deel van hierdie jaarlikse uitverkoper, en kry jou hande eerste op sy nuutste bundel wat by die vertoning beskikbaar sal wees.

Danie du Toit by Die Boer restaurant teater in Durbanville op 14 en 15 Junie om 20:30.

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Die Tuin, Danie du Toit
Die Tuin, Danie du Toit

Lewer kommentaar

Leave a Reply