Johan Liebenberg sing met baie passie en sy weergawes van kunstenaars soos Kris Kristofferson, Don Williams, Garth Brooks, Willie Nelson en Bruce Springsteen. Johan gaan ook sy oorspronklike Afrikaanse liedjies vir die eerste keer doen in die vertoning.

Johan Lienberg en Band by Die Boer teater restaurant in Durbanville op 3 en 4 Junie om 20:30

Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Johan Liebenberg
Johan Liebenberg

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply