Geelklokkie

Sandersonia aurantiaca

Die geelklokkie is ’n meerjarige knolplant wat net in Suid-Afrika voorkom.

Die plant rank tot 600 mm hoog met mooi oranje blomme wat in die somer verskyn. Dit verkies halfskadu, komposryke grond en moet gereeld water kry.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply