Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Johan Liebenberg

Diamonds & Diva’s

Johan Liebenberg en Charlize Berg

Johan Liebenberg en Charlize Berg span saam vir ’n onvergeetlike aand vol musiek van van die grootste manlike en vroulike kunstenaars van alle tye — met treffers van Neil Diamond, Celine Dion, Michael Bublé, Lady Gaga, Bruce Springsteen, Adele, Frank Sinatra, Tina Turner en nog vele meer.

Gepubliseer deurRoekeloos13/05/202611/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Charlize Berg, Johan LiebenbergLos kommentaar op Diamonds & Diva’s

Stem en Snaar

Met Stem en Snaar

Stem en Snaar is ‘n nuwe vertoning aangebied deur Johan Liebenberg, bekend vir sy puik vertolking van die legende Neil Diamond se tydlose liedjies, en die kitaar virtuoos, Mauritz Lotz wat bekendheid verwerf het vir sy ongelooflike kitaarspel.

Gepubliseer deurRoekeloos05/11/202405/11/2024Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, Matthys Maree, Mauritz LotzLos kommentaar op Stem en Snaar

Met Stem en Snaar

Met Stem en Snaar

Met Stem en Snaar is ‘n nuwe vertoning aangebied deur Johan Liebenberg, bekend vir sy puik vertolking van die legende, Neil Diamond se tydlose liedjies, en die kitaar virtuoos, Mauritz Lotz, wat bekendheid verwerf het vir sy ongelooflike kitaarspel.

Gepubliseer deurRoekeloos28/08/202427/08/2024Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, Mauritz LotzLos kommentaar op Met Stem en Snaar

Musiekvideo van Petronel Baard en Johan Liebenberg se treffer-duet nou beskikaar

Mag Jy

Sedert die vrystelling van die twee merkwaardige musikante, Petronel Baard en Johan Liebenberg, se sielvolle duet, “Mag jy”, einde 2023, is die musiekwêreld behoorlik aan die gons.

Gepubliseer deurRoekeloos27/04/202423/04/2024Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, Petronel BaardLos kommentaar op Musiekvideo van Petronel Baard en Johan Liebenberg se treffer-duet nou beskikaar

Nana & Friends

Petronel Baard 2023

Nana & Friends sal betower met twee baie sonderlinge stemme uit die Suid-Afrikaanse musiektoneel, want hul mag maar.

Gepubliseer deurRoekeloos11/04/202409/04/2024Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Helena Marais, Johan Liebenberg, Petronel Baard, Schalk MaasLos kommentaar op Nana & Friends

Petronel Baard en Johan Liebenberg span kragte saam vir hartroerende duet

Petronel Baard 2023

Wat gebeur wanneer twee begaafde musikante, soos Petronel Baard en Johan Liebenberg, besluit om ’n duet op te neem van ’n besonderse lied uit Helena Marais se pen?

Gepubliseer deurRoekeloos16/12/202305/12/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, Jorina Kriel, Petronel Baard, Schalk Maas2 Kommentare op Petronel Baard en Johan Liebenberg span kragte saam vir hartroerende duet

Leah en Johan Liebenberg

Leah

Leah span kragte saam met Johan Liebenberg by Die Boer in Durbanville.

Gepubliseer deurRoekeloos11/03/202309/03/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, LeahLos kommentaar op Leah en Johan Liebenberg

A Cohen and Diamond Journey

Johan Liebenberg en Mathys Roets

’n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond.

Gepubliseer deurRoekeloos14/02/202307/02/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan Liebenberg, Mathys RoetsLos kommentaar op A Cohen and Diamond Journey

Diamond and The Storytellers

Johan Liebenberg

Johan Liebenberg, wat bekendheid verwerf het vir sy Neil Diamond huldeblyk, is terug met sy vertoning, Diamond and The Storytellers.

Gepubliseer deurRoekeloos29/09/202229/09/2022Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan LiebenbergLos kommentaar op Diamond and The Storytellers

Johan Liebenberg en Band

Johan Liebenberg

Johan Liebenberg sing met baie passie en sy weergawes van kunstenaars soos …

Gepubliseer deurRoekeloos19/05/202217/05/2022Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Johan LiebenbergLos kommentaar op Johan Liebenberg en Band

Posts pagination

1 2 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Sluk My Heel In
  • Sonder Onderbroeke – Wat wil jy hê?
  • Langpad Rebelle
  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater
  • Oomblik soos nou

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos
  • Danie oor Under Cover
  • Sopnat oor Under Cover
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier