Johan Liebenberg en Charlize Berg span saam vir ’n onvergeetlike aand vol musiek van van die grootste manlike en vroulike kunstenaars van alle tye — met treffers van Neil Diamond, Celine Dion, Michael Bublé, Lady Gaga, Bruce Springsteen, Adele, Frank Sinatra, Tina Turner en nog vele meer.
Sleutelwoord Argiewe:Charlize Berg
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
