Liefde by die Dam se Super Mega Bonanza 10de Verjaardag `n wêreldklas fees!

Liefde by die Dam is 10 jaar oud!

Liefde by die Dam – Joburg 2023

Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam is vanjaar terug in Johannesburg en Kaapstad, en word ook vir die eerste keer in Namibië as Liefde by die Nam aangebied.