Liefde by die Dam 2025 – Meerendal

Dit is `n instelling dat van ons land se mees gewilde kunstenaars elke jaar hierdie tyd by Liefde by die Dam voor `n groot skare by Emmarentia dam optree.