Liefde by die Dam – Joburg 2023

Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam is vanjaar terug in Johannesburg en Kaapstad, en word ook vir die eerste keer in Namibië as Liefde by die Nam aangebied.

Ken jy al vir Nora Vlok?

Appel het Die Heuwels Fantasties by The Doors in Johannesburg gaan kyk toe hy 19 jaar oud was. Hy vertel: “Dit was soos roomys in my ore. Total bliss!” Jare later is Appel self, nes Die Heuwels, van Suid-Afrika se mees geliefde en mees suksesvolle kunstenaars en nou het dié twee saamgespan om `n splinternuwe somerliedjie in Desember 2022 uit te …

Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!

Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.

Liefde by die Dam is terug!

Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.