“Alles is twee maal so lekker en dinge klink net soveel groter.”
Sleutelwoord Argiewe:Elandré
Lekkerland Carnival – so lyk die program
‘n Perfekte dag uit vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret.
Lekkerland Carnival nou in tuine
Lekkerland Carnival skuif vanjaar na die Nasionale Botaniese Tuin in Pretoria.
Lekkerland Carnival 2023
Lekkerland Carnival is die perfekte dag uit vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret.
Van der Aven stel EP bekend
Dié opwindende groep wat uit twee Karoo broers en hul beste vriend bestaan, het in Junie 2022 hul eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” uitgereik.
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.