Stellenbosch Craft Drinks Festival in die prentjiemooi Jan Marais Natuurreservaat in Stellenbosch is een van die gesellige hoogtepunte van die jaar in die Boland.
Sleutelwoord Argiewe:Van der Aven
Slaap jy al
Van Der Aven het pas `n video uitgereik vir die tweede enkelsnit vanaf hul debuut EP – Van Der Aven.
Van der Aven stel EP bekend
Dié opwindende groep wat uit twee Karoo broers en hul beste vriend bestaan, het in Junie 2022 hul eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” uitgereik.
Heimwee
“Heimwee” is Van der Aven se eerste Afrikaanse enkelsnit.