Refentse en Julanie J vertrek die 16de September 2024 na Switzerland om daar 3 vertonings te hou.
Sleutelwoord Argiewe:Refentse
Piekniek en Musiek 2022
Piekniek en Musiek word hierdie somer aangebied met die prentjiemooi Nederburg-landgoed in die Paarl as agtergrond.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.
Volume by die Fort
Die Heuwels Fantasties stel die Volume album met hulp van hul vriende Early B, Coenie De Villiers en Refentse bekend.
In Afrikaans Hartenbos 2019
Die doel van die fees is om gesinne bymekaar te bring deur middel van musiek.