Die nuwe enkelsnit “Spook by my” is Afrikaanse popsanger, Julanie J, se vyfde onafhanklike vrystelling. Hierdie treffer is nie net perfek vir ń somer sokkie dans nie, maar sy lirieke, soos baie van haar ander liedjies, het ń dieper betekenis.
Sleutelwoord Argiewe:Julanie J
Refentse en Julanie J in Switserland in September
Refentse en Julanie J vertrek die 16de September 2024 na Switzerland om daar 3 vertonings te hou.
Klein bietjie liefde
Julanie J doen dit weer! ‘n Splinternuwe enkelsnit, “Klein Bietjie Liefde” is hier.
Die Girls Gaan Groot Vanaand
Julanie J het geen bekenstelling meer nodig nie.
Beheer
Met haar treffer “Arm” wat 20 weke op Jakaranda FM se CTM chart ge-top het, het Julanie J vir haar ‘n plekkie in die industrie oopgesing.
Binne en Buite
Binne en Buite” gaan oor hoe mense hulleself van ander isoleer deur nie te wys wie hulle regtig is nie.
Bitter
Die lewe is beslis te kort vir slegte sjampanje.
Arm
’n Tweede enkelsnit, “Arm”, vanaf Julanie J se vollengte album Mooi, wat in September 2020 die lig gesien het, is onlangs na radiostasies landwyd uitgereik.