Piekniek en Musiek word hierdie somer aangebied met die prentjiemooi Nederburg-landgoed in die Paarl as agtergrond. Bok van Blerk, Elvis Blue, Refentse en Tarryn Lamb!

Sondagmiddag 4 Desember 2022.

Kaartjies kos R250 elk nou by www.ticketmaster.co.za te koop. Kinders 12 jaar en jonger slegs R150 elk.

piekniek en musiek 2022
Piekniek en Musiek 2022

Lewer kommentaar

Leave a Reply