Trichocaulon cactiforme Die ghaap is ’n meerjarige sukkulent wat in Namakwaland en Namibië voorkom. Dit raak tot 100 mm hoog met knuppelvormige stingels en knoppies. Die blomme is klein, geel met rooi kolletjies. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email