onbytSAKE, Suid-Afrika se voorste vermaaklikheidsprogram, is nie net daar om voortreflike televisie-vermaak te bied en uitstekende bemarkingsgeleenthede aan besighede te gee nie, maar verstaan ook die uitdagings wat klein en medium sakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar en dat die rol wat hulle speel om die ekonomie te bevorder dikwels onderskat word.
Sleutelwoord Argiewe:Bok van Blerk
Theuns Jordaan Tribute gaan Amsterdam toe
Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert wat op Loftus Versfeld en die DHL Stadion voor skares van meer as 20 000 opgevoer is, kom op 9 Augustus 2025 Amsterdam toe.
Theuns Jordaan Tribute Konsert program in Kaapstad
Na ‘n vloedgolf van versoeke aan die organiseerders, is daar nou goeie nuus vir Kapenaars: Die Theuns Jordaan Tribute-Konsert word vroeg in 2024, op Saterdag 6 Januarie vanaf 19h00 by DHL Stadion in Kaapstad aangebied.
Vrou soek Boer
Vrou soek boer is ’n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel is.
As jy sing
As jy sing is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.
Platteland
Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaardig is.
Jakhalsdans
Jakhalsdans is ‘n vollengte Afrikaanse rolprent met Engelse onderskrifte wat op Loxton geskiet is. Die regisseur is die Oscar-benoemde Darrell Roodt.
Theuns Jordaan Tribute-Konsert kom Kaap toe
Na ‘n vloedgolf van versoeke aan die organiseerders, is daar nou goeie nuus vir Kapenaars: Die Theuns Jordaan Tribute-Konsert word vroeg in 2024, op Saterdag 6 Januarie vanaf 19h00 by DHL Stadion in Kaapstad aangebied.
Piekniek en Musiek 2022
Piekniek en Musiek word hierdie somer aangebied met die prentjiemooi Nederburg-landgoed in die Paarl as agtergrond.
Modder En Bloed temalied bekendgestel
Sean Else en sy musiekvennoot Johan Vorster het weer eens kragte saamgesnoer en die temalied vir die fliek Modder En Bloed geskryf.
