As jy sing is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.
Sleutelwoord Argiewe:Marco Spaumer
Rolverdeling van Suidooster, ’n nuwe Afrikaanse sepie
Verskeie karakters in Suidooster het al voorheen in Suid-Afrikaanse sitkamers gekuier danksy prominente rolle in ander sepies en gewilde televisieprogramme.
Sêr 2013
Sêr is terug en dié keer skop ons op ’n hoë noot af!
#NAF2013 Sand
Sand is een van die min produksies wat in Afrikaans by vanjaar se Nasionale Kunstefees in Grahamstad aangebied word.
