In Suster vertolk Carina Nel die rol van Sybil, ’n vrou met ’n identiteitsversteuring.
Sleutelwoord Argiewe:Quintin Wils
#Woordfees Smaarties
Die verhaal van ‘n man wat met skisofrenie gediagnoseer is en hom na die dood van sy ouers in ‘n psigiatriese inrigting bevind – aangebied as ‘n kragtige eenmanvertoning.
ONSkuld – ‘n Mobile Thriller
Mobile? ’n Stuk waar die akteurs en gehoor deur die strate van Pretoria beweeg.
#NAF2013 Sand
Sand is een van die min produksies wat in Afrikaans by vanjaar se Nasionale Kunstefees in Grahamstad aangebied word.