Suster

In Suster vertolk Carina Nel die rol van Sybil, ’n vrou met ’n identiteitsversteuring.

In hierdie eenvrou stuk verwissel Nel ag, keer van identiteit. Die duisende blaaie van boeke op die verhoog versinnebeeld al die hoofstukke van ’n persoon se lewe en hoe ons eie identiteit gevorm word deur ’n verskeidenheid invloede.

Suster is die tweede van die trilogie wat begin is met Smaarties.

Met: Carina Nel
Regisseur: Quintin Wils
Teks: Jannes Erasmus
Vervaardiger: VNA Productions

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R55 & R50
Plek: B2 Arena, Grahamstad
Datum: 9 – 11 Julie 2015

Nasionale Kunstefees 2015

Suster,
Roekeloos,
27 Junie 2015.

Suster
Suster
Suster
Suster

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply