Eintlik nogal baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, en karakters wat geskep is deur Jarrod de Jong.
Sleutelwoord Argiewe:André Lótter
As jy sing
As jy sing is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.
