As jy sing

As jy sing is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.

Platteland

Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaar­dig is.