Twee drama-entoesiaste besluit om ’n kans op hul werk en talent te waag en hul produksie lewe te gee om waardering en erkenning te kry.
Sleutelwoord Argiewe:Dirk Stoltz
Platteland
Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaardig is.
Hoofmeisie
Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel – om eendag hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word.
