‘n Pawpaw vir my darling

‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.

Platteland

Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaar­dig is.

Die storie van Klara Viljee

Die storie van Klara Viljee is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1992 vrygestel is.

Die Rebellie van Lafras Verwey

Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die hoofrol.