Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.
Sleutelwoord Argiewe:Alex Heyns
Die groen faktor
Die 1984 rolprent, Die groen faktor, dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid.
Verkeerde nommer
Die Afrikaanse film Verkeerde nommer vrygestel in 1982.
Kiepie en Kandas
Kiepie en Kandas is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1980 uitgereik is.
Die eensame vlug
Die eensame vlug is ‘n Afrikaanse fliek uit 1979.