Tydens die Eerste Wêreldoorlog was Jopie Fourie ‘n offisier in die Suid-Afrikaanse Burgermag.
Sleutelwoord Argiewe:Jacques Loots
Fiela se Kind
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.
Die groen faktor
Die 1984 rolprent, Die groen faktor, dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid.
Verkeerde nommer
Die Afrikaanse film Verkeerde nommer vrygestel in 1982.
Beloftes van môre
Beloftes van môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 25 September 1981 uitgereik is.
Diamant en die dief
Diamant en die Dief is ’n Afrikaanse rolprent wat op 28 Junie 1978 in Suid-Afrika vrygestel is.
Die sersant en die Tiger Moth
Die akteur Tobie Cronje het sy debuut in die rolprent gemaak.
Die kandidaat
Die film was aanvanklik omstrede en is in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omdat dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.