Die kandidaat is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1968 vrygestel is. Die regisseur was Jans Rautenbach en die skrywers Emil Nofal en Jans Rautenbach. Die film was aanvanklik omstrede en is in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omdat dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.

Die kandidaat

Lewer kommentaar

Leave a Reply