Die Amerikaanse burgerregteleier Martin Luther King word in Memphis, Tennessee, doodgeskiet.
Sleutelwoord Argiewe:1968
Dr Kalie
Dr Kalie is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1968 vrygestel is.
Majuba: Heuwel van Duiwe
Majuba: Heuwel van Duiwe is ‘n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin.
Die kandidaat
Die film was aanvanklik omstrede en is in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omdat dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.
Jy is my liefling
Jy Is My Liefling is ‘n Afrikaanse musiekblyspel wat in 1968 uitgereik is.