Jy Is My Liefling is ‘n Afrikaanse musiekblyspel wat in 1968 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Marx
Spieëlbeeld
’n Spieël is ’n vreemde ding, want in ’n spieël leef ’n koue leuen; alles is andersom, verkeerdom en plat. Regs is links en links is regs. ’n Spieël lieg, dink hy, want jy kan jouself nie regtig sien nie, nes mens jouself nie kan kielie nie. Tensy jy natuurlik ’n soort aap is, dan …