Jy Is My Liefling is ‘n Afrikaanse musiekblyspel wat in 1968 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Sias Reinecke
Pieter Smith en Christo Snyman bring hulde aan Groep 2
Groep 2 met Gert van Tonder en Sias Reinecke was legendaries in Suid-Afrika.
Lucas Maree & Mathys Roets
Hierdie twee befaamde kunstenaars het albei hulle loopbane begin deur in restaurante en kuierkroeë te sing.