Die bekende groep Ses Snare doen jaarliks ‘n paar konserte met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 by die KKNK gedebuteer het en daarna vir meer as tien jaar die land plat getoer het.
Sleutelwoord Argiewe:Mathys Roets
Mathys Roets in The Songs of Leonard Cohen
Mathys Roets is een van die min kunstenaars wat Leonard Cohen werklik gestand kan doen.
Die Oppiwater Kunstefeesprogram bekend gestel
Die feesprogram van RSG en LEFRA PRODUKSIES se elfde Oppiwater Kunstefees is so pas bekend gestel en spog met meer as 48 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies.
Cohen & Koos
Mathys Roets het 30 jaar gelede sy loopbaan amptelik begin met Koos du Plessis en Leonard Cohen.
Afikaans! Taal van my Hart – Mathys Roets & Jacobus Silwer
Mathys Roets en Jacobus Silwer neem ons op reis met die bekendste Afrikaanse musiek van die laaste paar dekades.
Jannie du Toit – Doep is nie dood nie
Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis.
A Cohen and Diamond Journey
’n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond.
Mathys en Anna
Mathys Roets en Anna Davel bring met hierdie vertoning van hulle mooiste liedjies saam.
Reën
Ons moes nege jaar wag vir wat waarskynlik Mathys Roets se laaste album is.
Wen kaartjies: Applouskonserte by Carnival City
Na ‘n afwesigheid van meer as vyf maande is Lefra weer op die planke met vier produksies by Carnival City se Applause.
