Mathys Roets het 30 jaar gelede sy loopbaan amptelik begin met Koos du Plessis en Leonard Cohen. 
Met die vertoning, Hy ons man het Mathys die beroep van manwees ondersoek soos Koos en Cohen dit beskryf het.

29 Februarie by Drostdy Teater in Stellenbosch sing Mathys van Koos en Cohen se bekendstes op sy besonderse manier. 

80 minute 
Geen pouse 

Cohen en Koos
Cohen en Koos

Lewer kommentaar

Leave a Reply