Die feesprogram van RSG en LEFRA PRODUKSIES se elfde Oppiwater Kunstefees is so pas bekend gestel en spog met meer as 48 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies.
Sleutelwoord Argiewe:Louis Loock
Hulde aan Gé Korsten
Gé Korsten sterf op 29 September 1999. Op die presiesde dag, vyf-en-twintig jaar later, bring Lefra Produksies hulde aan hierdie legendariese sanger met Frans Swart se huldeblykroduksie, Gé Sing: Hoor My Lied! wat op Sondag, 29 September 2024 om 15:00 by Emperors Palace se Theatre of Marcellus aangebied word. Frans Swart, regisseur van Gé Sing: Hoor My Lied! …
Kersfees Skouspel terug in Pretoria
Kersfees Skouspel is terug by die SunBet Arena by Time Square in Pretoria op Sondag, 17 Desember om 15h00.
Konsert van Hoop
Vanjaar vier Suidoosterfees ’n spesiale dag met ’n skouspelagtige uitvoering van ligte en klassieke musiek, opera en dans.
Aanlynkonsert – Gé Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 21 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het.
Gè Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 20 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het, en sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in Frans Swart se huldeblyk-produksie, Gè Sing: Hoor My Lied!
Verflenter die vers
Het die digter en die musikant mekaar nodig?
Let it Be (A Tribute to The Beatles)
Let it Be (A Tribute to The Beatles) is Louis Loock se nuwe album.
#Woordfees WAT: A tot Z
Die WAT se negentigste bestaansjaar word gevier met ’n reis deur die Afrikaanse musiek-erfenis van die afgelope nege dekades.
kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 26 Junie
In die laaste episode van hierdie reeks kuier Louis Loock op die geel bank.