Drie lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na Gè Sing: Hoor My Lied! in die Big Top Arena by Carnival City op Saterdag, 31 Augustus 2019 om 20h00, of by GrandWest op Saterdag, 26 September 2019 om 20:00.
Sleutelwoord Argiewe:Ge Korsten
Gè Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 20 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het, en sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in Frans Swart se huldeblyk-produksie, Gè Sing: Hoor My Lied!
Gé – Lied van my lewe
Kevin Leo se grootste projek nog is Gé – Lied van die Lewe, ‘n huldeblyk produksie.
Gé Korsten – Lieflike droom
In hierdie huldeblyk aan Gé Korsten, neem Jannie Moolman en Riaan Hunter die gehoor op ’n nostalgiese musiekreis.
Gé Korsten
Gé Korsten se tragiese dood het as ‘n groot skok gekom.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.