In hierdie huldeblyk aan Gé Korsten, neem Jannie Moolman (tenoor) en Riaan Hunter (bariton) die gehoor op ’n nostalgiese musiekreis.
Met musiek, videomateriaal, foto’s en grepe uit sy televisie- en filmloopbaan, word een van Suid-Afrika se musieklegendes se lewe op ’n besonderse wyse vertel. Uitstekende produksie met stampvol sale by AbsaKKNK 2013.
Met Jannie Moolman, Riaan Hunter, Carmen Kinsey en Lilani van Zyl
Teks: Bennie Robinson
Regie en vervaardiging: Bennie Robinson
Musiekregie: Riaan Steyn en Bennie Robinson
Verhoogbestuurder en kostuumontwerp: Mariska Meyer
Datum en tyd: Wo 26 Junie 12:00, Do 27 Junie 14:00
Venue: Sanlam Nelspruit Hoërskool Ouditorium, Nelspruit
Tydsduur: 90 minute
Prys: R102
Lewer kommentaar