Big Top Arena
OF
GrandWest
Drie lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na Gè Sing: Hoor My Lied! in die Big Top Arena by Carnival City op Saterdag, 31 Augustus 2019 om 20h00, of by GrandWest op Saterdag, 26 September 2019 om 20:00. Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA GE ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS GE KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.
