Kan jy die eerste gesig onthou wat jy gewaar het; vasgevang in tyd, geheue en onveranderlik? Natuurlik nie. Soos met alle herinnerings is daar veranderlikes. Ewig wisselend in die album van ons geheue; altyd nuutgeskep op die doek van ons verlange, soos lewende kuns. Elke gesig wat ons onthou, word die legkaart van ons lewens, …
Sleutelwoord Argiewe:André Schwartz
Die Oppiwater Kunstefeesprogram bekend gestel
Die feesprogram van RSG en LEFRA PRODUKSIES se elfde Oppiwater Kunstefees is so pas bekend gestel en spog met meer as 48 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies.
Brel & Piaf
André Schwartz en Amanda Strydom gedenk twee van die wêreld se grootste kunstenaars: Jacques Brel en Edith Piaf.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Grensloos
Coenie De Villiers en André Schwartz is terug met Grensloos.
Gè Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 20 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het, en sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in Frans Swart se huldeblyk-produksie, Gè Sing: Hoor My Lied!
Grensloos – André Schwartz & Coenie de Villiers
Twee bekende musikante in Suid-Afrika werk vir die heel eerste keer saam in hierdie vertoning: André Schwartz en Coenie de Villiers.
Soirée Musicale
Soirée Musicale is ’n reis deur van die gewildste en mooiste duette en arias uit musiekblyspele, operettes en operas uitgevoer deur die beminde tenoor André Schwartz en sopraan Lynelle Kenned, onder leiding van Melissa van der Spuy.
Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
Andre Schwartz en Die Boer
Andre Schwartz se stem is iets besonders en hy verstaan van konsert hou.
