Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy wanneer die kleure van jou lewensjas begin verander?
Sleutelwoord Argiewe:Andrew Lloyd Webber
Katte val Kaapstad binne
Cats – daardie internasionale musiekteater-mosbolletjie wat nooit oud word nie – is weer op Suid-Afrikaanse planke.
The Sound of Music
Gebaseer op die memoirs van Maria von Trapp, vertel The Sound of Music die storie van die eiesinnige nonne-nuweling, Maria, wat die klooster verlaat om ‘n goewernante van sewe kinders te word.
Picasso is duur
Pablo Picasso se “Portrait of Angel Fernandez de Soto,” ‘n werk uit die kunstenaar se ‘blou periode’, het vir byna £35 miljoen (R394 miljoen) verkoop by ‘n veiling in Londen.
Blondes, Verdi & Lloyd Webber
Die Blondes se splinternuwe tweeklavier–produksie bring vanjar die bekendste melodieë uit Verdi se operas en Andrew Lloyd Webber se blyspele bymekaar in keurspele wat jou asem sal wegslaan.
Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat
Andrew Lloyd Webber en Tim Rice se eerste groot musiekblyspel betower reeds vir meer as 30 jaar gehore wêreldwyd.
